Patricia Lewis Pictures





Post a Comment

Your name
  Comment
Your email

This will not appear on the site
Your website

Link to your website (optional)

DISCLAIMER: You are solely responsible for the comments and other content that you post. FanPix.Net accepts no responsibility whatsoever in connection with or arising from such content.
posted by Gert
Ek is mal oor jou musiek
posted 1 year ago
posted by Engela
Hallo patricia ek wil hoor of daar defnitief n supersterre gaan wees in 2014
posted 1 year ago
posted by JEANETTA GROENEVELD
Patricia jy is al die jare vir my 'n pragtige mens en sangeres en altyd dieselfde spontaan en liefdevol hou so aan jy is een van my gunsteling Afrikaanse sangeresse en vermaaklikheidspersoonlikhede. Groete uit die Kaap Jeanetta
posted 2 years ago
posted by Patricia Henn
Why don't we here from Patricia Lewis anymore?
posted 3 years ago
posted by Christelle
Komplimente kry jy seker tonne by die dag. Hoe voel dit om so beroemd te wees? Als lyk so perfek? Ek beny jou talente en vermoeens. En die meeste, jou glimlag met sulke mooi tande. Ek wens so ek kan my tande ook laat mooi maak. Ek voel vreeslik self bewus, geen self vertroue om lekker te kan lag nie. 'n mens se glimlag is so 'n groot deel van jou gelukkigheid, wat jy uitstraal. Jy is 'n goeie rolmodel. Ek het jou al 'n paar keer in Woolworths winkel in Ballito se sentrum gesien...
posted 3 years ago
posted by Yolandi Lemos
hlo daar patricia hoegan dit met jou dit gan baie goed met my ek is n groot fan van jou ek hou baie daar van om te sien by my huis viral jou lietjies ook sien jou ek is op facebook as u my wil invite my naam is yolandilemos hoor leka dag verder
posted 3 years ago
posted by Marlene
Hi Patricia Ek wil graag weet wie die pragtige aandrokke wat jy tydens Supersterre dra, aan jou voorsien. Ek trou oor 'n jaar en wil graag van jou ontwerper gebruik maak.Groete Marlene
posted 3 years ago
posted by Miemie
Wow net so stunning soos altyd, hoekom so stil met die musiek ??
posted 4 years ago
posted by natasha dix-peek
hi patricia...dis amper my afskeid en ek wil my rok laat maak soos 1 van joune weet jy waar ek n prent van daai rok kan kry wat plus mins R75000 was? asb laatweet
posted 4 years ago
posted by martinette van zyl
ey patricia baie mooi foto's en ek wil net weet wanner is die supersterre oudiesies?
posted 4 years ago
posted by jason
any body that knows if there is a supersterre this year pls email me tx
posted 4 years ago
posted by Alice Williams
Hi Mrs Lewis my child is in grade 12 this year, she is a huge fan of all your dress designs is their a site where we can look at the dresses. Thank You
posted 4 years ago
posted by Danie
hi paricia i just love your singing and its just relaxing to listen to your awesome voice
posted 4 years ago
posted by Pamela
Hi Patrica, Do you hire / or sell any of your old evening dresses?
posted 4 years ago
posted by judy
want to send words of a song to patricia if possible for her opinion please
posted 4 years ago
posted by Bianke
Really don't know why anyone would complain about the dresses Patricia wears "Its shotwing too much"...I've just got to say,she looks stunning,her sense of style is Fab!!!I cant wait to see what will be her next designers dress!!!
posted 4 years ago
posted by Judith Paton
You are a inspiration to me. Keep it up girl.
posted 4 years ago
posted by NATALIE OELOFSEN
Ek is in matriek en ek is op soek na n rok.. ek het op suppersterre al tannie se mooi rokke gesien.en sal daar van hou om my rok soos een van tannie se rokke te kan maak maar daar is n probleem ek moet n prentjie he van n rok en ek kry nie.as tannie my dalk net kan laat weet waar ek kan gan kyk vir dit. Tannie sal my baie help.
posted 4 years ago
posted by Elane Saayman
Ek is in matriek en ek is op soek na n rok.. ek het op suppersterre al tannie se mooi rokke gesien.en sal daar van hou om my rok soos een van tannie se rokke te kan maak maar daar is n probleem ek moet n prentjie he van n rok en ek kry nie.as tannie my dalk net kan laat weet waar ek kan gan kyk vir dit. Tannie sal my baie help. Elane Saayman
posted 4 years ago
posted by Therese
Patricia, hoe gaan dit met jou gesondheid? Ek bid dat jy volkome sal genees, vertrou op God, Hy is tot alles instaat! Het jy 'n lewende verhouding met God? Indien wel, getuig! Jy kan met jou sang miljoene bereik! Indien jy wel 'n verhouding met God het, maak asb jou borste toe, dis wat God van ons as Christene verwag!
posted 4 years ago
posted by Petunia Baiey
Please, please get back to me regarding the dress. My daughters matric dance is in October 2010
posted 4 years ago
posted by Petunia Bailey
Hi Patricia, You had the most beautiful dress on, on the finals of the Supersterre on the week of 07 June 2010 to 11 June 2010. It was a gold dress, I would like to make that dress for my daughter for her matric dance. Please send me a picture of the dress.
posted 4 years ago
posted by benita bentley
patricia jou rokke is stunning en my matriek dans le voor ek wil graag n stunning rok aan trek kan ek asb vra waar jy jou rokke laat maak asb ek sal dit waar deur dis my droom om sulke rok aan te trek asb
posted 4 years ago
posted by TIFFANY-JADE ROMAN
I would like Patricia Lewis to sponsor me 1 of her dresses PLZZZZZZZ!!!!!
posted 4 years ago
posted by monique powell
ek wil baie graag weet waar koop tannie die rokke wat tannie op supersterre dra of wie maak dit dis bitter mooi
posted 4 years ago
posted by Johann
Moet jou nie steur aan die kommentaar oor jou rok nie. As mens gebou is daarvoor sal die wat nie so goed gebou is nie daaroor kla. Dit is duidelik net suur druiwe. Sterkte
posted 4 years ago
posted by Ben van Zyl
Don't let peoplebrake you down because of your clothing. Me and my wife think you looked exelent on Friday night's Supersterre
posted 4 years ago
posted by monique van wyk
Ek wil baie graag n foto van die rok wat u op Vrydagaand 4 Junie aangehad het bekom.waar het tannie die rok gekoop ek is eers volgende jaar in matriek maar dit is my droomrok
posted 4 years ago
posted by Carla van Zyl
Hi Patricia Ek wil graag weet wie die pragtige aandrokke wat jy tydens Supersterre dra, aan jou voorsien. Groete Carla
posted 4 years ago
posted by Erezuna Bezuidenhout
Good Day I liked the dress that she wore on the 13 th May. Is there a possibility that I could get a picture of the dress. Thank you
posted 4 years ago
posted by Marie
As ek net een van die mooi rokke kon leen vir my kind se matriek afskeid. Dis onweerstaanbaar mooi!!!!
posted 4 years ago
posted by ashmainw
hey i would like to know where i could find a picture or design of the dress patricia lewis wore on supersterre on the 14 may 2010 please anybody tht can help me.. thank you
posted 4 years ago
posted by theresa
Patricia, you always look beautiful but especially, so, in those gorgeous evening gowns that you wear at the Supersterre. My goodness those gowns are exquisite! Your seamstress knows her stuff!
posted 5 years ago
posted by RIANA ALLISON
hi patricia hoe gaan dit met en jou familie en loopbaan en gesondheid.ek is 'n groot fan van jou en jou musiek en kan nie wag vir jou volgende cd nie;jy is 'n goeie sangeres en mens.ek hoop die jaar gaan vir jou 'n mooi jaar wees en dat net die beste na jou toe kom. ek hoop jy word gou gesond en vat weer lewe aan met nuwe krag.groete Riana.
posted 5 years ago
posted by SONJA
Laat weet hoe dit gaan met Patricia!!! Baie liefde
posted 5 years ago
Image of Patricia Lewis
Photo of Patricia Lewis
Picture of Patricia Lewis
Patricia Lewis Photo

First Name
Patricia

Last Name
Lewis


Recent images of Patricia Lewis. Photos. Hot. Popular. Latest Patricia Lewis photos 2014 gallery. Patricia Lewis photo shoot. Patricia Lewis red carpet pictures. Magazine photos. Movie posters. Stills. Magazine covers.

P1 | P2 | P3 | P4 | P5 | P6 | P7 | P8 | P9 | P10 | P11 | P12 | P13 | P14 | P15 | P16 | P17 | P18 | P19 | P20 | P21 | P22 | P23 | P24 | P25 | P26 | P27 | P28 | P29 | P30